Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Mens dier ding

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 245.00

Quick Overview

In die vertaling van Alfred Schaffer se bekroonde Nederlandse bundel, Mens dier ding, ondersoek die digter die mite van Sjaka Zulu deur dagboekinskrywings, monoloe, briewe en dagdrome. Die mites rondom Shaka se geskiedenis word op die kop gedraai en ondermyn. 'n Poetiese kragtoer, vertaal deur Zandra Bezuidenhout.
OR

Details

In die vertaling van Alfred Schaffer se bekroonde Nederlandse bundel, Mens dier ding, ondersoek die digter die mite van Sjaka Zulu deur dagboekinskrywings, monoloe, briewe en dagdrome. Sjaka word vergestalt as 'n kleurryke figuur; die mites rondom sy geskiedenis word op die kop gedraai en ondermyn, en eindelik, soos almal van ons, word hy akteur in sy eie lewensverhaal. 'n Poetiese kragtoer, en 'n hoogtepunt ter plaatse dat die vertaling deur Zandra Bezuidenhout in Afrikaans sal beskikbaar wees.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9780798178143
Author Alfred Schaffer
Dimensions 152 mm x 234 mm
Format Paperback / softback
Pages 136
Published Date 18 Nov 2018
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Language Afrikaans
Genre Poetry Texts & Poetry Anthologies
Series n/a