Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Boe Boe Baba En Kameelperd

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

Regular Price: R 80.00

Special Price R 48.00

Quick Overview

Boe-boe-baba en Kameelperd is ’n allermooiste, kalmerende slaaptydstorie. Dit gaan oor ’n vaak babatjie wat op ’n opwindende avontuur vertrek saam met die diere wat aan die bewertjie bokant die bababedjie hang. Boe-boe-baba het baie pret en wip van een dier se rug na die ander.
OR

Details

Boe-boe-baba en Kameelperd is ’n allermooiste, kalmerende slaaptydstorie. Dit gaan oor ’n vaak babatjie wat op ’n opwindende avontuur vertrek saam met die diere wat aan die bewertjie bokant die bababedjie hang. Boe-boe-baba het baie pret en wip van een dier se rug na die ander. Maar dan daag die renoster op. Hy maak Boe-boe-baba baie bang. Gelukkig troos die ander diere en wip Boe-boe-baba terug na die bed en raak rustig en tevrede aan die slaap. Die illustrasies is sterk, helder en eenvoudig en nie te besig nie. Hulle sal die aandag van alle klein kindertjies trek. Boe-boe-baba en Kameelperd is een van die My eerste prenteboek-reeks wat dit ten doel het om ’n brug te slaan tussen kartonboeke vir babas en langer, tradisionele prenteboeke.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781432304188
Author Browne,E
Dimensions 230 mm x 265 mm
Format Paperback / softback
Pages 12
Published Date 1 Sep 2014
Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
Language Afrikaans
Genre GENERAL / ALGEMEEN
Series N/A