Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Die mooiste meisie van Genua

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 295.00

Quick Overview

’n Beter lewe iewers anders? Terwyl hy sit en teug aan ’n negroni op ’n terras, skryf die skrywer Ilja Leonard Pfeijffer ’n lang brief aan ’n vriend in sy tuisland. ’n Brief waarin hy rapporteer oor sy lewe as ontdekker in die labirintiese Italiaanse hawestad Genua (“La Superba”). Migrasie is die hooftema in hierdie outobiografiese roman waarin die lot van ’n immigrant uit die noorde van Europa gekontrasteer word met die lotsbestemming van die arm immigrante uit Afrika wat gedisillusioneerd sukkel om kop bo water te hou. Die mooiste meisie van Genua, wat die skrywer aanvanklik vanaf ’n afstand af betrag, word sy vlugtende Ariadne deur die labirint van stegies waar hopeloosheid, prostitusie en verlore drome die botoon voer. Net soos die ander immigrante raak Ilja verlore in die fantasie wat hy rondom die stad opgetower het, met verbysterende gevolge.
OR

Details

Ilja Leonard Pfeijffer is klassikus en skrywer van poësie, dramas, essays, rubrieke, politieke satire en vier romans. La Superba (die roman se oorspronklike Nederlandse titel) besorg hom die gesogte Libris Literatuurprys van 2014.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485309253
Author Ilja Leonard Pfeijffer
Dimensions 213 x 137 mm
Format Sagteband
Pages 360
Published Date 31 Aug 2019
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Roman
Series n/a