Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Die avonture van Kuifie – Verkenners op die Maan

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 130.00

Quick Overview

Verskyn Mei 2019! Voorafbestel nou!
Available May 2019! Preorder now!


In hierdie opvolg tot Bestemming maan vlieg Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onder leiding van professor Sonneblom die ruimte in met ’n vuurpyl. Hulle avontuur raak nóg gevaarliker wanneer hulle op die maan land. Ten spyte van ’n hele paar noue ontkomings maak hulle wel groot wetenskaplike ontdekkings. Hulle wonder egter of hulle ooit weer die aarde veilig sal bereik.


In this sequel to Destination Moon, Tintin, Snowy and Captain Haddock, under the supervision of professor Calculus, flies into space in a rocket. Their adventure becomes even more dangerous when they land on the moon. Despite several narrow escapes, they make some important scientific discoveries. They wonder though if they will ever return to Earth safely.

OR

Details

AGTERGROND

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).

OOR DIE OUTEUR

Die Belgiese skrywer en illustreerder Georges Prosper Remi oftewel Hergé (1907–1983) staan bekend as die vader van die moderne strokiesprent. Vir sy latere werke doen hy uitgebreide navorsing om die verhale so outentiek moontlik te maak.

OOR DIE VERTALER

Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het by die Universiteit Stellenbosch gestudeer en beskik oor ’n Magistergraad in Frans. Sy is ook die vertaler van die Asterix-boeke, wat ook deur Protea gepubliseer word.

 

 

BACKGROUND

Die avonture van Kuifie (French: Les Aventures de Tintin et Milou; English: The adventures of Tintin) is one of the most popular comic book series to appear in the twentieth century and is still popular today. The books are translated into about 60 languages. The main character is the young Belgium reporter Kuifie. With his dog, Spokie, he goes on many adventures.

Hergé wrote and drew 23 Kuifie-comics between 1929 and 1976 (the 24th story was never finished).

ABOUT THE AUTHOR

The Belgium author and illustrator Georges Prosper Remi aka Hergé (1907–1983) is known as the father of the modern comic strip. For his later work he does extensive research to make the stories as authentic as possible.

ABOUT THE TRANSLATOR

Sonya van Schalkwyk-Barrois lives in Paris, France. Sy studied at Stellenbosch University and have a master’s degree in French. She is also the translator of the Asterix-books, also published by Protea. 

Additional Information

SKU 9781485309970
Author Hergé
Dimensions 220 x 295 mm
Format Softcover
Pages 62
Published Date 1 May 2019
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Comic strip fiction
Series Die avonture van Kuifie

You may also be interested in the following product(s)