Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

In Jou Gedagtes

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 185.00

Quick Overview

In jou gedagtes kan jy orals wees, in die hemel sonder om eers dood te gaan, en hop-hoppetie-hop oor die Himalajas … In jou gedagtes kan jy wees net wat jy wil, en ook alles word. Soos ’n walvis wat kan vlieg. Of ’n rob wat kan lees. In jou gedagtes kan jy doen wat jy glad nie kan doen nie. Jy kan hê net wat jy wil, en begryp wat jy nie verstaan nie. En weet dat die tyd net ’n grappie van die son is.


In jou gedagtes is ’n atmosferiese prenteboek oor hoe jy in jou gedagtes byna enigiets kan vermag. Jou gedagtes stel jou miskien selfs in staat om te begryp hoe ’n kindjie kan doodgaan, en ’n oupa gebore kan word.  “Hierdie boekie het ek geskryf,” sê Van Veen, “ná ’n geselsie met ’n man en ’n vrou wat my vertel het dat hul kindjie dalk nou ’n engeltjie is”. ’n Prenteboek oor lewe en dood, geskik vir jonk én oud.

OR

Additional Information

Book Condition New
SKU 9781485310082
Author Herman van Veen
Dimensions 210 x 270 mm
Format Hardback
Pages 56
Published Date No
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Kleuterboeke
Series n/a