Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Legkaart van ’n jong lewe

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 195.00

Quick Overview

Ter viering van Dolf van Niekerk se negentigste verjaarsdag verskyn hier 'n versameling filosofiese, bepeinsende en besinnende essays uit die pen van een van Afrikaans se meesterskrywers.
OR

Details

Ter viering van Dolf van Niekerk se negentigste verjaarsdag verskyn hier 'n versameling filosofiese, bepeinsende en besinnende essays uit die pen van een van Afrikaans se meesterskrywers. Vanaf sy vroegste gewaarwordinge tot sy kennismaking met groot filosowe soos Nietzsche, Kant en Hegel op universiteit en in sy daaglikse handel en wandel daarna: altyd maar bly die bewustheid van 'n onsigbare "iets" by hierdie aristokratiese gees - en 'n soeke na 'n beter verstaan van dit wat "die sterretyd en die menstyd aan mekaar verbind". In 48 essays wat die biografiese tydperk tussen ongeveer sy vyfde en twintigste lewensjaar dek, skryf 'n deurleefde, wyse Van Niekerk oor sy vroegste herinnerings aan sy geboortedorp, sy gesin en sy helderste herinnerings aan die plekke en mense wat hom gevorm het tot die mens wat hy geword het. Want, soos wat hy in die verhaal "Die skinkbord" skryf: Jy kan net wees wie jy is, en jy is wat jy word.

Additional Information

SKU 9781485310099
Format Paperback / softback
Author N/A
Publisher Protea Boekhuis
Genre Autobiography: Literary

You may also be interested in the following product(s)