Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Die Griekwastad Moorde

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 200.00

Quick Overview

 
OR

Details

Die vrede en stilte wat die Noord-Kaapse dorpie Griekwastad omvou het, is kort ná skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe ’n jong tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp ingejaag gekom het en met skreeuende remme voor die plaaslike en byna verlate polisiestasie tot stilstand gekom het. Dit was net voor 19:00 toe Don Steenkamp, slegs geklee in sy blou rugbybroekie, uit die voertuig gespring en, oortrek met bloed, die aanklagkantoor binnegehardloop het om die polisiebeamptes mee te deel dat sy ouers en suster op die familieplaas, Naauwhoek, wreedaardig geskiet en vermoor is. Alhoewel daar aanvanklik gedink is dat die moorde net nóg ’n plaasmoord was, is ’n sestienjarige seun maande later gearresteer, wat tot ’n reeks gebeurtenisse gelei het wat Suid-Afrika sou meesleur – en die mense van Griekwastad verdeel sou laat.

Additional Information

Book Condition No
SKU 9781770225626
Author Steenkamp, Jacques
Dimensions 230mm x 152mm
Format TPB
Pages 372
Genre True Crime
Language Afrikaans
Publisher Zebra Press
Published 2014