Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Asterix by Die Pikte: Boek 35

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 150.00

Quick Overview

Asterix en Obelix ontdek een bitter koue oggend 'n blok ys op die strand...met 'n bevrore Pikt binne-in. Kasterolix se doepa ruk hom weer reg en die twee vriende vergesel die Pikt, MacLawaai, terug Pikteland toe om hom met sy clan en sy verloofde te vereinig. Maar in Pikteland is alles ne plus nie. Die bose MacAber hou homself baas.
OR

Details

Asterix by die Pikte is die 35ste boek in die gewilde Asterix-reeks. Hierdie boek het vir die eerste keer van die begin af ook in Afrikaans verskyn. Asterix en Obelix ontdek een bitter koue oggend 'n blok ys op die strand...met 'n bevrore Pikt binne-in. Kasterolix se doepa ruk hom weer reg en die twee vriende vergesel die Pikt, MacLawaai, terug Pikteland toe om hom met sy clan en sy verloofde te vereinig. Maar in Pikteland is alles ne plus nie. Die bose MacAber hou homself baas. Hy het 'n ooreenkoms gesluit met die Romeine, en doen alles in sy mag om as nuwe koning verkies te word. Maar ons vriende sal wel 'n stokkie (of 'n paal?) voor sy planne steek.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485300229
Author Jean-Ives Ferri
Dimensions 215 mm x 280 mm
Format Paperback / softback
Pages 48
Published Date 21 Oct 2013
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Children's Comic Strip Fiction & Graphic Novels
Series N/A