Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Asterix en Cleopatra: Boek 6

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 150.00

Quick Overview

Die sesde boek in die gewilde Asterix-reeks, wat groot en klein wereldwyd bekoor. Caesar beskuldig Cleopatra daarvan daar haar volk agteruitgegaan het. Cleopatra is woedend, en beveel dadelik haar beste argitek om binne drie maande 'n spoggerige nuwe paleis vir Caesar te bou.
OR

Details

Die sesde boek in die gewilde Asterix-reeks, wat groot en klein wereldwyd bekoor. Caesar beskuldig Cleopatra daarvan daar haar volk agteruitgegaan het. Cleopatra is woedend, en beveel dadelik haar beste argitek om binne drie maande 'n spoggerige nuwe paleis vir Caesar te bou. Om so 'n onmoontlike taak te verrig, benodig die argitek dringend die hulp van Kasterolix en sy towerkuns.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781869198008
Author Rene Goscinny
Dimensions 215 mm x 280 mm
Format Paperback / softback
Pages 48
Published Date 1 Aug 2013
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre N/A
Series N/A