Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Asterix en die groot geveg: Boek 7

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 150.00

Quick Overview

Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as ’n gulde geleentheid en plant by hom ’n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot ’n stamhoofgeveg.
OR

Details

Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as ’n gulde geleentheid en plant by hom ’n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot ’n stamhoofgeveg. Die hoofman wat wen, neem beheer oor die ander stam. Gewoonlik sou Disvimygrix nie waag om Allamapstix uit te daag nie, maar die druide, Kasterolix, is buite aksie. Obelix het hom raakgegooi met ’n menhir. Nou kan Kasterolix nie onthou hoe om die towerbrousel te maak wat hulle onoorwinlik maak nie. Daar is ’n groot kans dat Disvimygrix die groot stamhoofgeveg sal wen en beheer van Asterix se stam sal neem...

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485300809
Author Rene Goscinny
Dimensions 215 mm x 280 mm
Format Paperback / softback
Pages 48
Published Date 1 Oct 2014
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre N/A
Series N/A