Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Sterkos Vrouekeur

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

Regular Price: R 140.00

Special Price R 99.00

Quick Overview

Met wie wil Dawie Roodt om 'n tafel kuier? Wat is Rocco de Villiers se trooskos? Waarmee bederf Sonja Herholdt haarself?
OR

Details

Met wie wil Dawie Roodt om 'n tafel kuier? Wat is Rocco de Villiers se trooskos? Waarmee bederf Sonja Herholdt haarself? Vrouekeur Sterkos - Kook saam met die sterre vertel meer oor gewilde Suid-Afrikaanse bekendes se kosfiemies en koslekkertes en ieder en 'n elk van hulle deel hul gunstelingresep. Die boek volg op die suksesvolle kosrubriek Sterkos in Vrouekeur en al die resepte is deur kosredakteur en -stilis, Marlo Kitshoff-Carstens, beproef.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9780799374469
Author Vrouekeur
Dimensions 210 mm x 280 mm
Format Paperback / softback
Pages 140
Published Date 23 Mar 2015
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Language Afrikaans
Genre GENERAL / ALGEMEEN
Series N/A