Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Breyten Breytenbach: Woordenaar, Woordnar

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 230.00

Quick Overview

Hierdie publikasie is een in die reeks van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat literêre kunstenaars huldig wat met die Akademie se Hertzogprys bekroon is, en wat die Afrikaanse letterkunde oor dekades heen verryk het. Breyten Breytenbach is ’n aweregse ontvanger van hierdie prys in 1999 en 2008 nadat dit in die 1960’s en 1970’s om ideologiese redes van hom weerhou is en hy dit in 1984 van die hand gewys het. In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van sy (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied. Die boek bevat ook ’n onderhoud met Breytenbach, ’n uitgesoekte bibliografie en ’n foto-afdeling.
OR

Details

OOR DIE SAMESTELLER

Francis Galloway bemoei haarself sedert haar vroeë kennismaking met Breyten Breytenbach se debuut met sy denke en skryfwerk . Haar proefskrif is in verwerkte weergawe gepubliseer as Breyten Breytenbach as openbare figuur. Onlangs was sy betrokke by die samestelling van Breytenbach se versamelde toesprake Parool/Parole.

Medewerkers aan die bundel is onder andere Willem de Vries, Willie Burger, Hein Viljoen, Louise Viljoen, Johan Rossouw.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485304845
Author Francis Galloway (samesteller)
Dimensions 152 x 222 mm
Format Sagteband
Pages 416
Published Date 1 Sep 2019
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Biografie
Series No