Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Die Afdruk Van Ons Hande

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 160.00

Quick Overview

Anders as in Cas Vos se vorige bundels poesie (Vuurtong, Gode van papier en Enkeldiep) verskyn die gode in Die afdruk van ons hande in vreemde gestaltes. Een van die stemme wat saampraat is die van stilte, 'n stem uit die niet wat terugkeer na die niet.
OR

Details

Anders as in Cas Vos se vorige bundels poesie (Vuurtong, Gode van papier en Enkeldiep) verskyn die gode in Die afdruk van ons hande in vreemde gestaltes. Een van die stemme wat saampraat is die van stilte, 'n stem uit die niet wat terugkeer na die niet. Deur die verse loop 'n sterk sensualiteit en 'n boeiende aktualiteit, ook betreffende die Afrika-werklikheid. 'n Hoogtepunt in die bundel is die reeks "Uruk-fragmente", 'n digterlike herskepping van die klassieke Gilgamesj-epos, wat beskou word as een van die belangrikste oertekste in die wereldletterkunde. In Vos se omdigting daarvan word die liriese aspekte voortdurend deur die epiese gebalanseer. Vos se vars en verrassende beelding gaan gepaard met sensitiwiteit vir klank en sy liefdesverse is uitsonderlik.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781869191771
Author Cas Vos
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Hardback
Pages 100
Published Date 29 Aug 2007
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Poetry Texts & Poetry Anthologies
Series N/A

You may also be interested in the following product(s)