Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Die laaste reis Tweede uitgawe

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 200.00

Quick Overview

Die laaste reis is Karel Schoeman se “reisbriewe” ‒ mymeringe, gedagtes en herinneringe van sy laaste drie kort reise na Lesotho saam met Jemina Meko en Mamohau Lekula wat hom die afgelope nege jaar versorg het. Dit behels drie kort verslae oor sy besoeke in die maand voor sy dood en is in die vorm van e-posse aan ’n paar “persoonlike korrespondente” gestuur. Vanselfsprekend staan die tema van afskeid sentraal in die briewe.
OR

Details

OOR DIE OUTEUR Karel Schoeman was een van Suid-Afrika se produktiefste en vernaamste skrywers en het talle romans, novelles, dramatekste en historiese werke geskryf. Sy werk is talle male bekroon, o.a. met die Hertzogprys, die Recht Malan-prys en die N.P. van Wyk Louw-toekenning van die FAK. Hy is op 1 Mei 2017 oorlede.

Additional Information

SKU 9781485309512
Author Karel Schoeman
Dimensions 220mm x 220mm
Format Softcover
Pages 52
Published Date 1 Aug 2018
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre N/A
Series N/A