Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Die nag ruik na spoed

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 200.00

Quick Overview

Hier is iets betreklik nuut in Afrikaans: wetenskapfiksie vir volwassenes. Die stories is uiteenlopend, maar deur elk loop die silwer draad van fantasie en wetenskap. Uiteindelik gaan dit natuurlik oor die karakters en Schoombie se gatskop-verteltrant. Hier is ’n bedrewe skrywer met ’n verstommende verbeelding aan die woord – innovering, spanning en die verrassingselement is op die spyskaart.
OR

Details

Schalk Schoombie is gebore in Pretoria en word in Barberton en Kempton Park groot. Hy studeer Drama aan die Universiteit van Pretoria waar hy in1979 ’n B.A.-graad in Drama met lof behaal en as finalejaarstudent die Ludwig Binge-toekenning vir sy toneelspel ontvang. Hierna werk hy as akteur een jaar vir KRUIK en sluit dan by TRUK aan, waarna hy ’n voltydse loopbaan in die joernalistiek volg en slegs as vryskut akteur optree. Publikasies:

2010 Samoerai (verhoogdrama)

2015 Boomkastele, Sprokie vir 'n Stadsmens (roman)

2016 Op die planke: My Japan (jeugdrama)

2017 Rooi haring (speurroman)

2018 Tot die dood ons skei, Mans wat hul vroue vermoor (niefiksie, misdaad)

Additional Information

Book Condition Nuut
SKU 9781485310938
Author Schalk Schoombie
Dimensions 137 x 213 mm
Format Sagteband
Pages 208
Published Date 1 Mar 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Kortverhale
Series n/a