Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Die periodieke tabel-boek: ’n Visuele ensiklopedie van die elemente

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 350.00

Quick Overview

Vertaal deur Amelia de Vaal.


Dié kleurryke boek wys hoe elke element lyk en beskryf die uitsonderlike maniere waarop ons geleer het om hulle elkeen gebruik. Die periodieke tabel-boek bied al 118 elemente aan in ’n visuele gids propvol pragfoto’s.


This spectacular guide shows what each element looks like as well as the remarkable ways we have learned to use them.

OR

Details

AGTERGROND

Ontdek die elemente: die boublokkies van materie waaruit nie net ons wêreld nie, maar die ganse heelal opgebou is. Dié kleurryke boek wys hoe elke element lyk en beskryf die uitsonderlike maniere waarop ons geleer het om elkeen van hulle te gebruik. Van aktinium tot yster – Die periodieke tabel-boek bied al 118 elemente aan in ’n visuele gids propvol pragfoto’s en boeiende feite. In 2019 is die periodiek tabel 150 jaar oud.

 

BACKGROUND

Discover the elements – the building blocks of matter that make up not only our world, but the entire Universe. This spectacular guide shows what each element looks like as well as the remarkable ways we have learned to use them. From actinium to zirconium, Die periodieke tabel-boek presents all 118 elements in one awesome volume packed with incredible images and fascinating facts.

 

Additional Information

Book Condition New
SKU 9781485310617
Author Tom Jackson
Dimensions 216 x 276 mm
Format Hardback
Pages 210
Published Date 1 Oct 2019
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Science Nonfiction
Series No