Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Doodmenslik

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 170.00

Quick Overview

Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is 'n verkenning van die eksistensiele vakuum soos selde tevore in Afrikaans. Die titel sinspeel op die eenvoudige kwaliteite van die alledaagse mens aan die een kant, maar aan die ander kant op die fisiese en geestelike dood.
OR

Details

Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is 'n verkenning van die eksistensiele vakuum soos selde tevore in Afrikaans. Die titel sinspeel op die eenvoudige kwaliteite van die alledaagse mens aan die een kant, maar aan die ander kant op die fisiese en geestelike dood wat as goue draad deur die bundel loop. Die dualisme tussen skoonheid en weerloosheid word van meet af aan ondersoek en die gebroke werklikheid van die digter se ervaringswereld word treffend verbeeld. Dit is 'n donker bundel vol swart humor, wat die weersin van erotiek en oorlog op skrydende en dikwels ironiese wyse verwoord. Dit eindig egter met 'n evangeliese optimisme: met van die mooiste liefdesgedigte wat nog in Afrikaans verskyn het.

Additional Information

SKU 9781485308959
Author W.L. van der Merwe
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 96
Published Date 1 Aug 2018
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Poetry Texts & Poetry Anthologies
Series No

You may also be interested in the following product(s)