Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

n Haas Moet Doen Wat 'n Haas Moet Doen (10-13 Jaar)

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 87.00

Quick Overview

Gerda was op die voorblad van al wat 'n koerant en tydskrif was. Verslaggewers het tougestaan om 'n persoonlike onderhoud met haar te kry. En dit het alles begin daardie oggend ... daardie Donderdagoggend...'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen is 'n sprankelende fantasieverhaal vol spanning en humor.
OR

Details

Vir baie jare daarna het die mense nog gegis en gegons oor wat presies gebeur het. Gerda was op die voorblad van al wat 'n koerant en tydskrif was. Verslaggewers het tougestaan om 'n persoonlike onderhoud met haar te kry. Sy was beroemd! Selfs die oorsese koerante het die vreemde verhaal vertel. Die naam Gerda Marais was op almal se lippe. En dit het alles begin daardie oggend ... daardie Donderdagoggend...Gerda Marais was 'n doodgewone kind wat haar vaalbruin hare in twee boksterte gedra het. Sy was nie besonder mooi of slim nie. Sy was nie besonder mooi of slim nie. Sy was nie besonder goed in sport nie en kon nie bolmakiese slaan soos die meeste ander maats in haar klas nie. Sy het 'n paar goeie maats gehad met wie sy pouses en smiddae gesels en gekuier het. En sy kon wortels nie verdra nie. Dit het nie saak gemaak wat haar ma gedoen het nie, sy het geweier om wortels te eet. Sy het net gese: "Wortels maak my naar," en dit was dit. Dit moet in die nag gebeur het, maar toe Gerda wakker geword het, het sy nog geen onraad vermoed nie...'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen is 'n sprankelende fantasieverhaal vol spanning en humor.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9780798134644
Author N/A
Dimensions 140 mm x 210 mm
Format Book
Pages 96
Published Date 1 Sep 1995
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Language Afrikaans
Genre N/A
Series N/A