Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Landskap Met Vroue En Slang

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 250.00

Quick Overview

Lena Bergh is 'n skilder wat hunker na die sublieme landskap. Sy verlang na 'n ander landskap as die subtropiese voorstede waar sy haar bevind. In hierdie roman word sy in haar wisselende verhoudings met 'n aantal mense om haar uitgebeeld.
OR

Details

Lena Bergh is 'n skilder wat hunker na die sublieme landskap. Sy verlang na 'n ander landskap as die subtropiese voorstede waar sy haar bevind. In hierdie roman word sy in haar wisselende verhoudings met 'n aantal mense om haar uitgebeeld. Op haar roete deur die welige parke en tuine van die stad word Lena vergesel deur haar vriende, die gedrewe skrywer Mara Darboven, en die eiesinnige digter Keet. Die beswerende stemme van dokter Kafka en Martjie verbind haar daagliks met die droefheid van die volk daarbuite. Die leser leer die obsessies ken van Lena se buurvrou, Molly Bloem, by wie Johnny Deventer loseer om om uit te vars. Dit is maar enkele van die figure wat Lettie Viljoen in Landskap met vroue en slang met haar kenmerkende kombinasie van deerns en humor uitbeeld. Een van die belangrikste verhoudings in die riman is die tussen Lena en haar man, Jack de Leeuw. Op gewone en indringende wyse word hierdie intieme verhouding uitgebeeld. Lettie Viljoen se nuwe roman is 'n kragtoer van poetiese intensiteit. Verskeie landskappe, karakters en verhale word gejukstaponeer en ineengevleg in 'n boeiende ontdekkingstog wat op verskeie blakke geskied: uiterlik en innerlik, die aardse en die geestelike, die intellektuele en die erotiese. In 'n vertelling waarin ironiee, humor en eksistensiele insigte, mitiese elemente en magiese oombliklikke ryklik vermeng is, raak die grense vloeibaar tussen wat moontlik en nie moontlik is nie.

Additional Information

SKU 9780798157049
Author Lettie Viljoen
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 204
Published Date 5 Nov 1996
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Language English
Genre Romance & Sagas
Series N/A