Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Van Patrys-Hulle Tot Hanna Hoekom

Van Patrys-Hulle Tot Hanna Hoekom

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 160.00

Quick Overview

Hierdie gids vervul 'n wesenlike leemte ten opsigte van oorspronklike navorsing by resente tekste en genres oor Afrikaanse kinder- en jeugboeke op alle vlakke.
OR

Details

Hierdie gids vervul 'n wesenlike leemte ten opsigte van oorspronklike navorsing by resente tekste en genres oor Afrikaanse kinder- en jeugboeke op alle vlakke. Dit is geskik vir die vakspesialis soos biblioteekkundiges, navorsers op die terrein van kinder- en jeugliteratuur en voor- en nagraadse studente aan tersiere inrigtings, maar ook vir die algemene leser soos ouers, onderwysers en ander belangstellendes. Die title is verdeel in 'n afdeling met artikels oor die kinderboekillustrasie, kindertydskrifte, bekronings, die vertaalde boek en reeksboeke, sowel as 'n poesie-, prosa-, en toneeloorsig. Die tweede afdeling bevat 123 outeursprofiele, alfabeties gerangskik.

Additional Information

SKU 9780799332490
Author Maritha Snyman
Dimensions 170 mm x 245 mm
Format Paperback / softback
Pages 528
Published Date 31 Jul 2005
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Language Afrikaans
Genre Encyclopedias & General Reference
Series N/A