Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Vind Uit! Aarde

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 130.00

Quick Overview

Ontdek die struktuur van die aarde, van sy rooiwarm kern tot die berge, woestyne en oseane op die planeet se oppervlak. Vind uit waarom ons seisoene het, hoe die watersiklus werk, en waarom ons bevolking groei. Wat is die aarde?
OR

Details

Ontdek die struktuur van die aarde, van sy rooiwarm kern tot die berge, woestyne en oseane op die planeet se oppervlak. Vind uit waarom ons seisoene het, hoe die watersiklus werk, en waarom ons bevolking groei. Wat is die aarde? Waarom het ons grond nodig? Hierdie fantastiese boek bied sleutelfeite oor aardrykskunde op ’n prettige en opwindende manier aan sodat jong lesers die wonders van ons planeet kan verken – van aardbewings tot berge, vulkane tot riviere, en ekostelsels tot die rotssiklus.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9780799389715
Author N/A
Dimensions 183 mm x 235 mm
Format Paperback / softback
Pages 64
Published Date 18 Dec 2018
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Language English
Genre N/A
Series N/A