Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Vind Uit! Robotte

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 130.00

Quick Overview

Ontdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer.
OR

Details

Ontdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer. Vind uit hoe en waarom robotte gemaak word, hoe hulle mense tans help, en hoe hulle ons in die toekoms gaan help. Ontdek hoe rekenaars robotte ontwikkel en bou, en hoe ingenieurs robotte met spesifieke vermoëns ontwerp, byvoorbeeld om te loop, spring, Mars te verken of ploftoestelle skadeloos te stel.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9780799389739
Author N/A
Dimensions 183 mm x 235 mm
Format Paperback / softback
Pages 64
Published Date 18 Dec 2018
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Language English
Genre N/A
Series N/A