Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Asterix in Korsika : Boek 20

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 150.00

Quick Overview

Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik - dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leer op te staan.
OR

Details

Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik - dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leer op te staan. Want die Korsikane hou vol dat hulle net 'n Korsikaan as keiser sal aanvaar ... Asterix in Korsika is die 20ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

Additional Information

SKU 9781485310334
Format Paperback / softback
Author Rene Goscinny
Publisher Protea Boekhuis
Genre Children's Comic Strip Fiction & Graphic Novels