Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Juffrou Goth en die Sinistere Simfonie: Boek 4

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 160.00

Quick Overview

Die vierde en finale boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks. Lord Goth hou 'n musiekfees by die Grommengrys-herehuis, en die land se beste musikante gaan daar kom optree. Ada sien baie uit, maar eers kry sy te doen met haar ouma wat probeer om vir haar pa 'n deftige dame as vrou te kry.
OR

Details

Die vierde en finale boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks. Lord Goth hou 'n musiekfees by die Grommengrys-herehuis, en die land se beste musikante gaan daar kom optree. Ada sien baie uit, maar eers kry sy te doen met haar ouma wat probeer om vir haar pa 'n deftige dame as vrou te kry, 'n sater wat in haar klerekas bly en Maltravers wat weer sy ou streke uithaal. Ada moet seker maak dat alles volgens plan verloop, en gelukkig bied 'n baie interessante huisgas aan om te help ...

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485309635
Author Chris Riddel
Dimensions 135 mm x 185 mm
Format Paperback / softback
Pages 224
Published Date 1 Apr 2019
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Children's Fiction
Series Juffrou Goth

You may also be interested in the following product(s)