Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Biography Africa

8 Item(s)

Grid  List 

  1. Terreur in Kaboel

    Terreur in Kaboel

    Terreur in Kaboel vertel die verhaal van 'n vrou wat haar gesin in 'n terreuraanval verloor. Dit vertel van 'n gelowige wat in gehoorsaamheid leef, net sodat die mat onder haar uitgeruk kan word. Die boek sal die leser aanmoedig om opnuut stil te staan en na te dink oor die karakter van God en ons identiteit as Sy kinders. Learn More
    R 220.00
  2. My Storie van Hoop

    My Storie van Hoop

    Hykie Berg is ’n bekende akteur en uitgesproke Christen. Hy is ook ’n verslaafde wat elke dag kies om ’n pad van herstel te stap. Die verhaal nooi jou uit om nuut te kyk na wie God werklik is en te onthou dat sy onvoorwaardelike liefde ook vir jou bedoel is. Learn More
    R 180.00
  3. I Have Come A Long Way
  4. Gesprekke Oor die Lewe: Die Laaste Gedagtes van IL de Villiers

    Gesprekke Oor die Lewe: Die Laaste Gedagtes van IL de Villiers

    Die alomgeliefde spreker en skrywer ds. Izak de Villiers se laaste preke is in hierdie inspirerende bundel saamgevat. Die preke, wat nog nooit gepubliseer is nie, is uitgesoek en verwerk deur Amanda Botha, ds. Izak se letterkundige eksekuteur en self ’n bekende in boekkringe. Die preke is meestal tussen 2007 en 2009 by die NGK Aasvoelkop gelewer. Learn More
    R 175.00
  5. Flenters: Hoe Omgee Lewens Kan Verander

    Flenters: Hoe Omgee Lewens Kan Verander

    Ons leef in 'n stukkende, gebroke wereld. Maar selfs in hierdie wereld is daar oral flentertjies vreugde, liefde, hoop en selfs geloof. Die sleutel is om te weet hoe om betrokke te raak en hoe om 'n helpende hand uit te steek. Learn More
    R 140.00
  6. Grens

    Grens

    Ignatius Smit sterf by geboorte op Woensdag, 3 Maart 1982 op Katima Mulilo in Namibie se Kaprivistrook. Sy ma sukkel om sy dood te verwerk, omdat sy as geestelike leier verantwoordelik voel vir die vertroosting van die dorpsmense, wat net so platgeslaan is deur sy onverwagte dood. Jare later haal sy onverwekte dood haar in. Learn More
    R 172.50
  7. Op Die Spoor Van Hoop

    Op Die Spoor Van Hoop

    Somtyds kry die lewe jou onder. Somtyds wonder jy waar op aarde mens moet begin om dinge te verander as daar soveel dinge verkeerd is. Miskien sukkel jy dan, soos ander, om steeds die ligpuntjie te sien. Steeds te hoop. Steeds jou oe gevestig te hou op die Een wat van beter weet. Learn More
    R 140.00
  8. Vir Ewig en Altyd Saam

    Vir Ewig en Altyd Saam

    Danny en Adri-Louise het laat in hul lewe lief geraak vir mekaar. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir 'n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saam wees, nou en vir altyd. 'n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood. Learn More
    R 175.00

    Out of stock

8 Item(s)

Grid  List