Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Terreur in Kaboel

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 220.00

Quick Overview

Terreur in Kaboel vertel die verhaal van 'n vrou wat haar gesin in 'n terreuraanval verloor. Dit vertel van 'n gelowige wat in gehoorsaamheid leef, net sodat die mat onder haar uitgeruk kan word. Die boek sal die leser aanmoedig om opnuut stil te staan en na te dink oor die karakter van God en ons identiteit as Sy kinders.
OR

Details

Geroepe om te gaan werk in Afganistan trek die Groenewalds uit Pretoria Kaboel toe. Elf jaar later word Werner, Jean-Pierre en Rode in 'n wrede terreuraanval vermoor. Hannelie bly alleen agter. Hoe gebeur so iets met mense wat in gehoorsaamheid geleef het, oortuig van God se beskerming? Hannelie Groenewald se openhartige verhaal is 'n merkwaardige getuienis van 'n lewe in geloof, van God se liefde, genade, en die krag van vergifnis. Sy wys dat enigeen kan opstaan uit die as.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9780796320469
Author Groenewald, Hannelie
Dimensions 198mm x 130mm
Format Softcover
Pages 352
Genre Politics: General & Reference
Language Afrikaans
Publisher Lux Verbi
Published 2017