Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Goeiemôre, Mnr. Mandela

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 190.00

Quick Overview

 
OR

Details

Hierdie boek is die uitsonderlike verhaal van ’n jong vrou wie se lewe en alles waarin sy geglo het, omgeswaai is deur die grootste staatsman van ons tyd. Zelda la Grange het grootgeword as ’n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy een van die mense word op wie Nelson Mandela die swaarste steun in die vervulling van sy lewenstaak. Sy deel nou sy inspirerende gawes aan haar met die wêreld. Die Britse uitgewer van die boek, Helen Conford, vind die boek deurstraal van eerlikheid en liefde, en meen dat dit ’n mens sal aanraak met die wete dat elkeen van

Additional Information

Book Condition No
SKU 9781770229686
Author La Grange, Zelda
Dimensions 198mm x 128mm
Format Softcover
Pages 348
Genre Autobiography
Language Afrikaans
Publisher Penguin Books
Published 2015