Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Die Burger 100: Sy Mense en Hul Stories, 1915-2015

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 340.00

Quick Overview

 
OR

Details

Danksy die 30 000 koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee is, is Die Burger vandag 'n huishoudelike naam. Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het - van die Groot Griep en die twee wereldoorloe tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013. Skandes en skandale, natuurrampe, persoonlikhede in die nuus, belangrike sportmomente - die boek is nie net 'n belangrike optekening nie, maar het ook groot nostalgiewaarde. Die "onthou jy nog"-faktor word versterk deur hope foto's en spotprente. Enkele hoogtepunte: Lindie Koorts skryf oor DF Malan, eerste redakteur; Dana Snyman ondersoek die oorsprong van DJ Opperman se bekende gedig, Klara Majola; 'n Burger-berig in 1950; Johann Maarman deel sy indrukke van Jakes Gerwel; Leopold Scholtz beskryf die val van die Berlynse Muur; Francois Verster vertel van Die Burger se spotprent-tekenaars; DC Boonzaaier, TO Honiball en Fred Mouton; Bun Booyens was in Kazakstan vir Mark Shuttleworth se reis as eerste ruimtetoeris in 2002.

Additional Information

Book Condition No
SKU 9781868427963
Author Booyens, Bun; Schoeman, Aldi
Dimensions 310mm x 247mm
Format Hardcover
Pages 266
Genre Press & Journalism
Language Afrikaans
Publisher Jonathan Ball Publishers
Published 2017