Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Die natuurlewe van Suider Afrika

Die natuurlewe van Suider Afrika

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 199.95

Quick Overview

Die natuurlewe van Suider-Afrika is die eerste veldgids waarin die diere en plante van die streek in een gerieflike volume gedek word. Hier is die ideale gids vir elkeen wat die natuur in Suider-Afrika betree: besoekers aan die natuurreservate, voetslaners, vakansiegangers, voelkykers en wildkykers.
OR

Details

Die natuurlewe van Suider-Afrika is die eerste veldgids waarin die diere en plante van die streek in een gerieflike volume gedek word. Hier is die ideale gids vir elkeen wat die natuur in Suider-Afrika betree: besoekers aan die natuurreservate, voetslaners, vakansiegangers, voelkykers en wildkykers. Die boek dek meer as 2 000 plante en diere, klein of groot, wat 'n mens waarskynlik in die veld sal teekom, waar jy jou ook al in die streek bevind. Hierdie onontbeerlike hulpmiddel vir natuurliefhebbers bevat illustrasies van meer as 1 200 spesies, en vele meer kan uitgeken word deur die teks oor soortgelyke plante of diere te raadpleeg. Elke hoofstuk is geskryf deur 'n gesaghebbende, van wie verskeie toonaangewende skrywers in eie reg is.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781868724529
Author N/A
Dimensions 135 mm x 210 mm
Format Book
Pages 310
Published Date 5 Mar 2000
Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
Language Afrikaans
Genre N/A
Series N/A