Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Pioniers van die Dorsland

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 265.00

Quick Overview

Hierdie reeks van vier historiese boeke deur P.J. van der Merwe oor die trekgeskiedenis van die Afrikaners herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDF-formaat, as 'n stel of individueel.
OR

Details

Hierdie reeks van vier historiese boeke deur P.J. van der Merwe oor die trekgeskiedenis van die Afrikaners herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDF-formaat, as 'n stel of individueel. Die ander drie boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842), TREK - Studies oor die Mobiliteit van die Pioniers-bevolking aan die Kaap (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842).

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781928314134
Author Van der Merwe, P. J.
Dimensions 209mm x 147mm
Format Softcover
Pages 170
Genre Dorslandtrek
Language Afrikaans
Publisher Sun Media
Published 2016