Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Stories het vlerke: Gr 10 - 12

Stories het vlerke: Gr 10 - 12

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 90.00

Quick Overview

As beginner-onderwyseres leer Michaela Brink gou die wel en wee en streke van haar tienerleerders ken: wie het vir wie van wie by Vrydagaand se partytjie afgevry.
OR

Details

As beginner-onderwyseres leer Michaela Brink gou die wel en wee en streke van haar tienerleerders ken: wie het vir wie van wie by Vrydagaand se partytjie afgevry. Sy ontdek ook hulle lewens kan deur donker dieptes gaan. Die bedekte wereld van seksuele mishandeling in 'n gesin word algaande voor Michaela blootgele. Sy voel sy moet optree... Of moet sy? Kan sy? Is daar genoeg ondersteuning vir haar en haar beskermling, of is hulle aan hulle eie genade oorgelewer? Hierdie verhaal is ontleen aan die skryfster se ervarings as onderwyseres en berader. Dit illustreer hoe verreikend die impak van seksuele mishandeling is.

Additional Information

SKU 9781415414156
Grade 10–12
Subject Afrikaans
Language Afrikaans
Level N/A
Publisher Nasou / Via Afrika