Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Kom, Kleur Saam in!

Kom, Kleur Saam in!

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 139.00

Quick Overview

Tanya O'Connor se inkleurboek vir volwassenes bied vir elke vrou en haar vriendin ’n ontsnapsessie in die vorm van inkleurterapie. Met haar sketse wag daar baie pret op jou. Kleur in na hartelus of laat dit sommer net erens le sodat enigiemand anders ook kan inspring.
OR

Details

Tanya O'Connor se inkleurboek vir volwassenes bied vir elke vrou en haar vriendin ’n ontsnapsessie in die vorm van inkleurterapie. Met haar sketse wag daar baie pret op jou. Kleur in na hartelus of laat dit sommer net erens le sodat enigiemand anders ook kan inspring. Ideaal vir daardie ledige minuut terwyl jy vir die kinders of manlief wag. Kenners bevestig dat inkleur goeie teengif is vir spanning; na 'n paar sketse los probleme hulleself op. Kom, kleur in!

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781920654696
Author Tanya O'Connor
Dimensions 190 mm x 270 mm
Format Paperback / softback
Pages 192
Published Date 1 Oct 2014
Publisher Naledi
Language Afrikaans
Genre Handicrafts, Arts & Crafts
Series N/A