Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Kaarte

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 350.00

Quick Overview

Hierdie kaartboek is veel meer as ’n gewone atlas – dit is ’n visuele fees vir lesers van alle ouderdomme, ryklik versier deur die bekende Mizielinskis. Ontdek grense, stede, riviere en bergpieke, maar ook geskiedkundige plekke, ikoniese mense, belangrike plante en diere, kulturele gebeurtenisse en baie ander fassinerende feite wat met die verskillende plekke op ons planeet geassosieer word.
OR

Details

OOR DIE ILLUSTREERDER EN ONTWERPER Aleksandra Mizielińska en Daniel Mizieliński (al twee gebore in 1982) is grafiese ontwerpers en skrywers van kinderboeke, gegradueerdes van die Warskou Akademie van Beeldende Kunste. Die werk van hierdie duo word dikwels geassosieer met die rewolusie van die Poolse kinderboekmark. Hulle kragtige styl word gevind van strokiesprente en karikatuur en hulle spesialiteit is ensiklopediese kinderboeke – met uitermatige versameling van kennis, in visueel aantreklike styl. Hulle boeke soos. H.O.U.S.E, What Will Become of You?, the Welcome to Mamoko-reeks, Maps en Under Earth, Under Water, is in meer as dertig lande gepubliseer. Hulle het verskeie toekennings ontvang vir hulle boeke en webblaaie, insluitend die invloedryke internasionale Bologna Ragazzi Toekenning (2010), die Franse Prix Sorcières (2013) en die Italiaanse Premio Andersen (2013).

Additional Information

SKU 9781485308928
Format Hardcover
Author Aleksandra Mizielińska en Daniel Mizieliński
Publisher Protea Boekhuis
Genre Kaartboek (Prenteboek)

You may also be interested in the following product(s)