Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Klein Plakpoppies. Katjies

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 120.00

Quick Overview

’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en katjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.
OR

Details

OOR DIE OUTEUR:

Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 ʼn redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik verantwoordelik daarvoor om baba-, kuns- en aktiwiteitsboeke te skryf. Sy het al meer as 100 titels vir Usborne uitgewers geskep en was in 2008 op die kortlys as skrywer van die Galaxy-toekennings se kinderboek van die jaar.

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Ontwerper en illustreerder van die Wes-Brittanje wat muurkuns, dekor, papierontwerpe, skryfbehoeftes en kinderboeke illustreer.

Additional Information

Book Condition New
SKU 9781485311126
Author Fiona Watt
Dimensions 240 x 170 mm
Format Sagteband met omvouflap
Pages 24
Published Date 19 Nov 2019
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Plakboek 3+
Series Klein Plakpoppies