Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Liefdegroete, grootseun

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 180.00

Quick Overview

Die geliefde dominee Barend Vos se sketse oor die lewe van 'n predikant en sy gesin in 'n plattelandse gemeente het tot op hede in vyf bundels verskyn. Die sketse verskyn die afgelope tien jaar elke maand in die tydskrif LIG, met illustrasies deur Fred Mouton.
OR

Details

Die geliefde dominee Barend Vos se sketse oor die lewe van 'n predikant en sy gesin in 'n plattelandse gemeente het tot op hede in vyf bundels verskyn. Die sketse verskyn die afgelope tien jaar elke maand in die tydskrif LIG, met illustrasies deur Fred Mouton. In Liefdegroete, Grootseun word 'n dertigtal van Vos se Grootseun-stukke wat die afgelope jare in Lig verskyn het, byeen gebring as keur van die meer as 100 wat sedert sy laaste versameling verskyn het. Elke rubriek word aangebied as 'n brief wat deur "Grootseun" geskryf word aan sy ouers. Die sketse het meestal 'n sterk humoristiese aanslag en gefokus op 'n plattelandse kerkgemeenskap waarvolgens "Grootseun" die Jongdominee van die gemeente is. Die ruimte is dus plattelands, kerklik en geskryf met 'n deernisvolle aanbod wat eie is aan Vos se skryfstyl.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485308836
Author Barend Vos
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 160
Published Date 1 Aug 2018
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Cartoons & Comic Strips
Series N/A

You may also be interested in the following product(s)