Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Mynhardt die moeilike kind

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 150.00

Quick Overview

Beskikbaar Februarie 2020!


Mynhardt is ’n moeilike kind. Altans, so dink sy ouers. Toe hy probeer verduidelik dat ’n yslike slang hom lewend ingesluk het, sê sy ouers dat hy veels te oud is om hom sulke onsin te verbeel. Waar het hy daardie slangkostuum gevind en kan hy dit asseblief bêre? Wat moet arme Mynhardt doen wanneer sy ouers net nie na hom wil luister nie?

OR

Details

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Michael Sussman, ’n kliniese sielkundige en oorlewende van moeilike ouers, is die skrywer van die prenteboek Otto Grows Down en twee romans, Crashing Eden en Incognolio. Besoek hom aanlyn by michaelsussmanbooks.com.

 

Júlia Sardàis ’n illustreerder van Barcelona. Ná afloop van haar studies begin sy vir twee jaar werk as koloris in ’n ateljee wat handelsware vir Disney/Pixar vervaardig en werk daarna vryskut. Haar werk strek van die ontwerp van konseptuele kuns vir rekenaarspeletjies tot kinderboekillustrasie. Sy het die geleentheid gehad om klassieke boeke soos Alice in Wonderland, The Wonderful Wizard of Oz en Charlie and the Chocolate Factory te illustreer. Besoek haar aanlyn by juliasarda.com.

 

OOR DIE VERTALER

Rentia Bartlett-Möhl is redakteur by Protea Boekhuis en het al verskeie kinderboeke vir Protea uit Duits, Nederlands en Engels in Afrikaans vertaal. Sy was ook verantwoordelik vir die vertaling van ’n reeks citybooks en radioboeke vir die Vlaams-Nederlands kultuurhuis deBuren in Brussel.

Additional Information

Book Condition New
SKU 9781485311263
Author Michael Sussman
Dimensions 279 x 215mm
Format Hardeband
Pages 40
Published Date 15 Feb 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Prenteboeke (4-8 jaar)
Series n/a