Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Ongeslyp - Skitterende staaltjies van lank gelede

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 180.00

Quick Overview

AGTERGROND


In die onstuimige beginjare van Alexanderbaai se diamantbedryf was dit Kingsley Seale se onbenydenswaardige taak om die blink klippies van die Hans Merensky-assosiasie skoon te maak, te waardeer en veilig in die Kaap te besorg. In dié verantwoordelik pos het hy eindelik gesorg dat £5 miljoen se diamante ontgin en verhandel word, ten spyte van smokkelaars se vindingryke pogings om n deel van dié fortuin in hul eie sak te steek.


BACKGROUND


During the wild pioneering phase of Alexander Bay’s diamond mining operations Kingsley Seale had the unenviable task of cleaning, valuing and transporting diamonds of the Hans Merensky Association worth millions of pounds to Cape Town. Diamond thieves, often those employed y the Association, tried their utmost to lay their hands on at least a part of the fortune which was mined under most primitive conditions.

OR

Details

 OOR DIE OUTEUR

Jan Roderigues is ’n boorling van Viljoenskroon in die Vrystaat waar hy sy skoolloopbaan voltooi het. Nadat hy 13 jaar in die destydse Suid-Afrikaanse Polisie gedien het, het hy verslaggewer by ’n Pretoriase dagblad geword en amper ewe lank hier as in die polisie gedien. In 1983 is hy aangestel as senior verslaggewer by die Nasionale Parke Raad, waar hy later redakteur van hul interne publikasie geword het.

ABOUT THE AUTHOR

Jan Roderigues was born in Viljoenskroon in the Free State and also completed school there. After 13 years in the then SA Police, he joined a Pretoria daily as a reporter. In 1983 he was appointed as a senior journalist at the National Parks Board where he eventually served as editor of the Board’s inhouse journal.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485310860
Author Jan Roderigues
Dimensions 132 x 213 mm
Format Sagteband
Pages 110
Published Date 1 Oct 2019
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Geskiedenis/History
Series No