Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Pad na Eensaamheid

Availability: In stock

R 160.00

Quick Overview

Pad na Eensaamheid deur Kas van den Bergh
OR

Details

Dit is die ironie van die lewe dat die dinge waarna jy die hardste streef omdat jy meen dat jy daardeur geluk kan verwerf, jou ontgaan juis op die oomblik wanneer dit net binne jou bereik lê. Dit is die pad van die lewe wat na eensaamheid lei. Willem, ’n uitgeworpene, is oortuig dat daar niks op die aarde is om na te strewe en voor te werk nie. Dan kry hy ’n nuwe geloof wanneer hy weer verantwoordelikheid kry vir plante en diere, vir lewende dinge wat van hom afhanklik is.

Additional Information

SKU 9781485306207
Author Kas van den Bergh
Dimensions 137 x 213
Format Sagteband
Pages 136
Published Date 3 Apr 2017
Publisher Proteaboekhuis