Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Pieter Fourie: Teatermaker

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 200.00

Quick Overview

AGTERGROND


Hierdie publikasie is ‘n derde in ‘n reeks deur die Suid-Afirkaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns om hulte te bring aan literre kunstenaars wat met die Akademie se Hertzogprys bekroon is en wat oor dekades Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hulle werk verryk het.


 


Pieter Fourie is die afgelope 50 jaar ononderbroke vaardig as dramaturg, regisseur, akteur, vervaardiger, toneelbestuurder en ook onlangs as digter. Meer as 60 dramas is deur hom geregisseer en hy is die stigter van die KKNK. Hy word verskeie male bekroon, onder andere in 1996 deur die Akademie, in 2010 met die Afrikaans Onbeperk-prys vir sy lewensbydrae, en die Universiteit van die Vrystaat ken in 2011 ’n eredoktorsgraad in drama aan hom toe. Hy ontvang die Hertzogprys vir drama (2003),’n Fleur du Cap (2006) en in 2016 word hy vereer met ’n kykNET Fiësta vir sy bydrae tot die Afrikaanse woordkuns.

OR

Details

OOR DIE SAMESTELLER

Fanie Olivier is tans betrokke by die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznań, Pole waar hy Afrikaans doseer. Hy vertaal in 2009 J.M. Coetzee se Disgrace en publiseer verskeie digbundels waarvan die jongste een, Apostroof,, in 2010 verskyn.

Additional Information

SKU 9781485310815
Author Fanie Olivier
Dimensions 152 x 222 mm
Format Sagteband
Pages 292
Published Date 1 Jul 2019
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Biografie
Series n/a