Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Protea se Plakpoppies, Plakfeetjies (Herdruk)

Availability: In stock

R 115.00

Quick Overview

Protea se Plakpoppies, Plakfeetjies deur Leonie Pratt
OR

Details

Ontmoet vir Maja, Rosie en Ster, drie deftige feetjies in ’n plakkerparadys. Volg die feetjies soos hulle deur blomryke weivelde fladder, oor boomtoppe vlieg en sneeuvlokkies vang.

Besoek die plakkerbladsye agterin die boek om die feetjies met klere en bykomstighede te versier. Met meer as 400 plakkers, sorg dié boek vir ure se feetjie-feestelikheid!

Additional Information

SKU 9781485307846
Author Leonie Pratt
Dimensions 304 x 237 mm
Format Sagteband
Pages 46
Published Date 12 Apr 2017
Publisher Proteaboekhuis