Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Luitenant Lafras Cuyper: Boek 2

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 170.00

Quick Overview

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die tweede boek in die reeks.
OR

Details

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die tweede boek in die reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur! Binne twee jaar word Lafras luitenant op die kaperskip Jeanette. Toe die skip uitseil na die eiland waar 'n skat begrawe le, volg twee vyandige skepe hom en Lafras moet veg om die skat te behou. Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485303480
Author Karl Kielblock
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 204
Published Date 15 May 2015
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Crime, Thriller & Adventure
Series N/A

You may also be interested in the following product(s)