Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Ja!

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 170.00

Quick Overview

Soos sy eerste bundel, Gebroke sinne, is JA! 'n kombinasie van Bos se woorde (noem dit gedigte, mymerings of woordlandskappe) in Nederlands en Afrikaans – hier in duet met beelde deur Eric de Bruijn.
OR

Details

Soos sy eerste bundel, Gebroke sinne, is JA! 'n kombinasie van Bos se woorde (noem dit gedigte, mymerings of woordlandskappe) in Nederlands en Afrikaans – hier in duet met beelde deur Eric de Bruijn. Ja! is die tweede publikasie uit Stef Bos se pen en vertoon heelwat ooreenkomste met sy eerste geskrewe projek, Gebroke sinne (2004). Soos wat Gebroke sinne deur Marianna Booyens geillustreer is, is die kunstenaar Eric de Bruijn by Ja! betrek. Die uitleg is ook eenders aan die van Gebroke sinne. In teenstelling egter met die vroeere publikasie wat volledig uit Nederlands in Afrikaans vertaal is, is Ja! grotendeels in Nederlands geskryf met enkele Afrikaanse tekste.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781920042035
Author Stef Bos
Dimensions 225 mm x 225 mm
Format Hardback
Pages 96
Published Date 6 Oct 2006
Publisher Suikerbos
Language Afrikaans
Genre Poetry Texts & Poetry Anthologies
Series N/A

You may also be interested in the following product(s)