Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Kroniek van turf

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 170.00

Quick Overview

Hierdie novelle sluit aan by twee vorige prosawerke van Dolf van Niekerk, Karel Kousop (1985) en Koms van die hyreen (1994). Kroniek van turf is gedeeltelik ’n prequel vir die vorige twee boeke. Dit vertel die geskiedenis van Gerrit, ’n werknemer van die VOC, wat in die 18de eeu begin boer op ’n leningsplaas in die Roggeland.
OR

Details

Hierdie novelle sluit aan by twee vorige prosawerke van Dolf van Niekerk, naamlik die jeugverhaal Karel Kousop (1985) en Koms van die hyreen (1994). Kroniek van turf is gedeeltelik ’n prequel vir die vorige twee boeke. Dit vertel die geskiedenis van Gerrit, ’n werknemer van die VOC, wat in die 18de eeu begin boer op ’n leningsplaas in die Roggeland. Omstandighede dwing hom om na die distrik Swellendam te verskuif. Sy twee seuns, Johannes en Daniel, soek albei later ook na ’n veiliger blyplek, aanvanklik in die Kamdebo. Onrus op die Oosgrens laat hulle verder trek; Johannes na wat tans die Vrystaat is en Daniel saam met die Voortrekkers na Natal, waar hy en sy vrou slagoffers van die Bloukransmoorde word. Waar Johannes hom op ’n plaas tussen die Riet- en die Modderrivier vestig, maak hy weer kontak met die Kousop-Boesmans wat hy vroeer naby die Gariep ontmoet het. Tussen Johannes se nageslag en die Boesmans ontwikkel ’n vae, onsekere band wat oor meer as ’n eeu sou strek. Onverwags maak een van Johannes se nasate, Johan, tydens die Bosoorlog kennis met ’n Boesmanspoorsnyer wat ook ’n Kousop-nasaat blyk te wees en wat ’n bepalende rol in ’n grondeis op Johan se plaas tussen die twee riviere sou speel.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485306474
Author Dolf van Niekerk
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 136
Published Date 1 Mar 2017
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre N/A
Series N/A

You may also be interested in the following product(s)