Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Sprakeloos

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 200.00

Quick Overview

In die (outo)biografiese roman Sprakeloos vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood.
OR

Details

In die (outo)biografiese roman Sprakeloos vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood. Terselfdertyd toon die roman die ontreddering van 'n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat die verlies probeer besweer met 'n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal. Met heelwat humor neem die skrywer ook afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die sprankelende Vlaamse stadsbuurt waarin hy grootgeword het. Maar bowenal is dit 'n afrekening met sy ma – 'n klein, temperamentele amateuraktrise wat nie die teater en die werklike lewe uit mekaar kon hou nie. Sy vorm die middelpunt van talle tragikomiese familietaferele.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781869194024
Author Tom Lanoye
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 308
Published Date 14 Jan 2011
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Biography: The Arts
Series N/A

You may also be interested in the following product(s)