Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Skokvlug

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 160.00

Quick Overview

Van kleins af is Dawid Pruyt versot op vlieg. Noudat hy binnekort sestien sal wees, haal hy alles uit om sy studentevlieënierslisensie te verwerf. Hy studeer egter in die geheim, want sy streng pa is geheel en al daarteen gekant. Nietemin, vorentoe beplan hy om sy vlieënierslisensie te kry sodat hy eers by die Suid-Afrikaanse Lugmag se gewilde span Silwer Valke kan aansluit. Maar iets gebeur wat sy droom verpletter.
Sy meisie, Donna Brummer, wat self ook ʼn ernstige terugslag in haar lewe ervaar het, weet egter hoe om Dawid se situasie te hanteer. Ná ʼn vlug Kaap toe, beleef die twee saam die haglike toestande op die Kaapse Vlakte waar die gebruik van dwelms, perlemoenstropery, kaping en moord hoogty vier. Dawid moet sy onsekerhede oor sy eie toekoms laat vaar en fokus op die penarie waarin hulle hulself bevind.

Dawid Pruyt has wanted to be a pilot since he was a little boy. And once he is 16, he plans to finally obtain his pilot licence. However, fate has other plans in store for Dawid. He soon finds out that he won’t be able to fly due to health reasons. His path crosses with Donna, a girl who shows him that you can still live your dream, even if it is not quite the one you had in mind. Their journey unexpectedly takes them to Cape Town, where they land on dangerous ground. They stumble across an abalone poaching operation and have to keep their wits about them to return safely back to Mpumalanga and save their new friend’s sister from the claws of drug abuse.
OR

Details

John Coetzee is ’n bekroonde skrywer en veral bekend vir sy reeks genaamd Buks. Baie van sy boeke was vir skole en onderwyskolleges landswyd voorgeskryf, onder andere Buks en die Goudsoekers, Struben se Goue Vallei en Accident on Rocky Pass. Sy boek Dance of the Freaky Green Gold het die Sanlam Silver Prize for Youth Literature 2007 gewen en was op die kortlys vir die English Academy Percy Fitzpatrick Price for Youth Literature in 2010. Hy woon in Pretoria. John Coetzee is an established author, best known for his Buks-series. A lot of his books where prescribed for schools and teachers’ colleges in all of South Africa, including Buks en die Goudsoekers and Struben’s Golden Valley and Accident on Rocky Pass. His publication Dance of the Freaky Green Gold won the Sanlam Silver Prize for Youth Literature 2007 and was shortlisted for the English Academy Percy Fitzpatrick Prize for Youth Literature in 2010. He resides in Pretoria.

Additional Information

SKU 9781485309185
Format Softcover
Author John Coetzee
Publisher Protea Boekhuis
Genre Fiksie/Jeug