Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Anderkant die stilte (Signed Copy)

Availability: Out of stock

R 780.00

Quick Overview

As klein kindjie in Bremen het Hanna X al begin droom oor wat anderkant die stilte lê, waar die wind vandaan kom en palmbome wuif in die son. Haar kans om te ontvlug uit jare van mishandeling in ’n weeshuis en as diensmeisie, kom wanneer die owerhede in Berlyn in die vroeë jare van die 20ste eeu begin om meisies te werf om in Duits Suidwes-Afrika die manlike koloniste se behoefte aan vroue te verlig. As sy dit waag om haar te verset teen die attensies van ’n Duitse offisier op die trein tussen Swakopmund en Windhoek, word sy op onmenslike wyse gestraf en beland sy in die lugubere bouwerk van Frauenstein, diep in die woestyn.Eerste uitgawe getekende kopie.This book is but one of a large collection of Africana and Antiquarian books that the Protea Book Shop group is offering collectors. Our stock is kept at the group’s head office in Burnett Street in Hatfield Pretoria/Tshwane. Collectors are welcome to contact out Africana department at 012-3626071.Protea Book Shop began as a small business in 1993. At the moment the group has branches in most of the major centres in South Africa.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU HTFX48449
Author N/A
Dimensions N/A
Format Hardcover
Pages 326pg
Published Date N/A
Publisher N/A
Language N/A
Genre N/A
Series N/A