Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Gersprekke oor Ingrid Jonker

Availability: Out of stock

R 85.00

Quick Overview

n Versameling van gesprekke met vriende en kennisse van die digter Ingrid Jonker, met kommentaar deur 'n sielkundige. 'n Nuwe boek oor die immer gewilde Ingrid Jonker. Gesprekke oor Ingrid Jonker bevat persoonlike herinneringe van Ingrid se suster Anna, haar psigiater en vriende soos Jan Rabie en Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Berta Smit, Uys Krige en Andre P. Brink. Gesprekke wat dertig jaar gelede deur dr. L.M. van der Merwe, kliniese sielkundige, op band opgeneem is, is deur Petrovna Metelerkamp in boekvorm verwerk. Dit werp 'n nuwe lig op die lewe en tragiese sterwe van die jong Ingrid Jonker.This book is but one of a large collection of Africana and Antiquarian books that the Protea Book Shop group is offering collectors. Our stock is kept at the group’s head office in Burnett Street in Hatfield Pretoria/Tshwane. Collectors are welcome to contact out Africana department at 012-3626071.Protea Book Shop began as a small business in 1993. At the moment the group has branches in most of the major centres in South Africa.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU HTFX78869
Author N/A
Dimensions N/A
Format Softcover
Pages 255pg
Published Date N/A
Publisher N/A
Language N/A
Genre N/A
Series N/A