Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Moerland (Signed Copy)

Availability: Out of stock

R 145.00

Quick Overview

Ek was op pad Mosambiek toe. Hulle wou my nie in Suidwes oor die grens laat kom nie, want ek was swart. Toe sê ek ja, maar in Angola wil hulle my ook nie hê nie, hulle't my in die tronk gestop oor ek nie PMLA is nie. Toe sit hulle my op die trein Mosambiek toe. Maar toe't ek nie papiere of niks nie, toe wil Mosambiek my ook nie hê nie, oor ek uit Suid-Afrika kom. Toe's ek niks; ek is niemand. Ek kon dit nie glo nie. Al die jare en jare het ek gewens ek kan my land sien. My eintlike land. Moeka se land. Afrikaans se land. Toon van den Heever se Hoëveld, Jan Celliers se vlakte, Langenhoven se ewige gebergtes. Jy weet, al die goed wat mens gelees het al die jare van die Karoo se sterre en Natal se duisend heuwels en die Boland se blou berge en wat jou moertaal so laat sing het in jou ore en wat jy nooit kon sien nie. En hier is ek. Op 'n trein. En ek ry deur dié land. In 'n trok met 'n permit vir Mosambiek en 'n pispot en 'n kan drinkwater en ses brode. This book is but one of a large collection of Africana and Antiquarian books that the Protea Book Shop group is offering collectors. Our stock is kept at the group’s head office in Burnett Street in Hatfield Pretoria/Tshwane. Collectors are welcome to contact out Africana department at 012-3626071.Protea Book Shop began as a small business in 1993. Getekende kopie. At the moment the group has branches in most of the major centres in South Africa.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU HTFX48445
Author N/A
Dimensions N/A
Format Hardcover
Pages 215pg
Published Date N/A
Publisher N/A
Language N/A
Genre N/A
Series N/A