Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Regsalmanak

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 295.00

Quick Overview

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis is 'n keur uit die rubriek Regsalmanak wat Gustaf Pienaar sedert 2012 op gereelde grondslag vir LitNet lewer. Die 12 hoofstukke se titels is die 12 maande van die jaar, en elke maand het datumverwante verhale, telkens met 'n regsinhoud.
OR

Details

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis is 'n keur uit die rubriek Regsalmanak wat Gustaf Pienaar sedert 2012 op gereelde grondslag vir LitNet lewer. Die 12 hoofstukke se titels is die 12 maande van die jaar, en elke maand het datumverwante verhale, telkens met 'n regsinhoud. Pienaar put uit gepubliseerde hofverslae vir hierdie vermaaklike dog leersame verhale.Regter Burton Fourie, wat die voorwoord tot die boek skryf, beskryf Regsalmanak as volg: "Vir almal - jonk en oud - behoort hierdie publikasie van groot waarde te wees, veral om die implementering van regsbeginsels op praktiese vlak te ervaar. In hierdie opsig is die skrywer werklik 'n meester. Regsbeginsels word deur die gebruik van keurige Afrikaans verduidelik en toegepas. Daardeur word soms ingewikkelde regsbegrippe vir almal toeganklik gemaak. Derhalwe is die werk 'n hoogs genotvolle reis deur ons regsgeskiedenis."

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485309390
Author Gustaf Pienaar
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 400
Published Date 1 Aug 2018
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Law, Citizenship & Rights
Series N/A

You may also be interested in the following product(s)