Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Akademiese geletterdheid: Vyf nuwe toetse

Availability: Out of stock

R 354.50

Quick Overview

‘n Werkboek vir leerders in graad 10-12 wat besig is om voor te berei vir akademiese of kwantitatiewe geletterdheidstoetse – en veral as hulle van voorneme is om die volgende jaar as eerstejaarstudente in te skryf aan ‘n universiteit.

Details

Berei jy voor vir universiteitstoelating?

Vereis die universiteit dat jy ‘n akademiese geletterdheidstoets aflê?  Ons splinternuwe, verbeterde werkboek kan jou voorberei vir akademiese en kwantitatiewe geletterdheidstoetse, soos die Nasionale Normtoetse (NNT) – Engelse benaming: National Benchmark Tests (NBT).

Akademiese geletterdheid: Vyf nuwe toetse

‘n Werkboek vir leerders in graad 10-12 wat besig is om voor te berei vir akademiese of kwantitatiewe geletterdheidstoetse – en veral as hulle van voorneme is om die volgende jaar as eerstejaarstudente in te skryf aan ‘n universiteit.  [Also available in English]

Additional Information

SKU 9780868868547
Grade 10-12
Subject Academic Literacy
Language English
Level No
Publisher n/a

You may also be interested in the following product(s)